Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 4)

weskus spierwit huisies staan trots in geel spreiligte loeiende wind waai daaromheen seesproei in misstrepe hang in lug inseklose hemel met slegs die maan sy ligstrale bleek oop oor duine waar stof uit fynbos op warrel waar fisante wegkruip in nes waar groukat in sy gat rus waar skilpad onder gras lê waar my duin […]

En nou, terwyl bote wegdryf oor die waters en die son haar laaste lig in donker oseane skink, wil ek net sê: ek glimlag steeds – as ek aan jou dink. Ek dink soms aan ’n albatros wat vlieg oor stormsee en hoe koud die wind en missproei is, hoe hy deur dit alles beur […]

uit die mis van een asemteug kom daar vergesigte oor die see drywende seewier hang bruin in blou staties hang afgryslike groot staal gedrog in stille afwagting op deinserige horison snags blink sy toring liggies en blits geduldig soos swiepende ligtoring wat baai op rotsagtige punt belig weer sweef my gees op waters gaan sit […]

goeie gawes resoneer dog verwag niks terug het ons daaruit geleer anders is gawes ‘n klug betaal dit vooruit sê hul klink dan na verwagting gaan jy jouself so verkul wil jy iets daarmee beding gee en gee en gee – nee skuldgevoelens daaroor jou selfbeeld dalk ontklee menswaardigheid verloor gee as jy het om […]

Op die vooraand van ‘n onvermydelike oorlog wat gaan woed, In die aangesig van rook en vuur wat plek plek gloed, Tussen die skare van mense wat net oor een ding kan praat, Staan ek voor U my God en pleit oor rassehaat. Terwyl bloed reeds jare al vloei, En ek met hartseer alles betraag […]

Die revolusie van tyd loop nie meer stadig uit vasgevang in die nuutste tendens sosiale media verwyder mekaar elkeen besig in eie wêreld oordeel en braaksel moets en moenies agter skerms lewe maskers en filters agter geslote deure gebeur alles virtueel geselskap word vervang met vingers wat tik en ons vurig aan leuens verstik gevoed […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed