Kaneel-suiker vir die siel
‘n Tydjie gelede hou ek ‘n ouerige dame dop wat skuins voor ons in die vliegtuig sit. Dit lyk asof sy definitief aan die regte kant van die spoorlyn, daar doer op die bult, gebore is. Haar hare is mooi versorg en haar klere is opsigtelik duur. Die juwele lyk ook nie te onaardig nie, […]
Drome word waar
Onverwags kry Willemien ‘n oproep van ‘n ou bekende vriend, sy is so opgewonde sy kan skaars behoorlik praat op die cellfoon . “Hi Shaun, wat ‘n verrassing om weer van jou te hoor. Net nou die dag sit ek en wonder hoe gaan dit nog met jou, ons het laas so vinnig gegroet net […]
’n Storie uit Donkerbos
In Donkerbos, so omstreeks middernag (geklee in ’n tutu van wit satyn) het ’n feekind met ’n vrolike lag in ’n ou kalander se mik verskyn. Die maan het sy in haar palms gehou en met kale voet, op haar toontjies fraai (onder ’n hemel wat indigoblou) gewals, ballet en om-en-om gedraai – so al […]
bekoor
is dit die appelbloeisel-laggie die pruim-rooi mondjie of die koring-geel hare wat twee fraai ogies raam is dit die perske-geel wangetjies die guitige skalkse laggie of die bruin oë wat my aantrek is dit jou deugde vry jou netjiese styl of jou hartlike groet wat my hart vermurwe is dit my verraderlike hart my ewige […]
Gebars tot volmaaktheid
ru omsoom die doringkroon van genade my diepste Anna-mens aan die vloekhout vasgespyker word vrede die lendedoek wat my onvolmaaktheid bedek my woorde die salwingsolie wat lek uit ‘n gebarste kruik tot daar waar dit op papier die brood van vreugde breek en ook die wyn van smart verspil maar my intiemste gedagtes en dit […]
erfenis
bloeddorstigheid van land word oopgevlek op berg van amok kranse word besoedel met bloed van krygers aasvoëls floreer teen oorhange en steiltes waar skulpe leeg gevreet lê en droog stormwolke dreun blou oor berge blitse kartets teen kliprante onder brand eensame liggie in rustige plaaswoning waar geloof bly staan oorweldiggende stortreën druis neer op sinkdak […]
Lelie Maree
Voor die kaserne voor die yster hek Lamplig flikkerend sien ek jou weer Onder die lantern wag jy nou alleen Liefling altyd wag jy vir my daar Soos eens Lelie Maree, Soos eens, Lelie Maree Ons twee skadus soos een tesaam Hoe liefling hoe verlief was ons Waar jy saggies teer fluister Dat jy my […]
spontane
geleerdheid is geleentheid dit word soms ook verleentheid die slimste mense val nog rond om te bepaal hoe alles begin terwyl dit reeds duisende jare opgeskryf staan God-geĩnspireerde Bybel wat alles verklaar tog probeer slimmes steeds ander maniere uitdink soos spontane chemiese ontwikkeling van selle ontploffings in niks wat heelalle vorm vervalsde skelette van oerdiere […]
jou lippe
skaam verlate staan hy wag vir haar om verby te kom elke oggend staan hy op die hoek maar nooit sal hy haar stop of groet sy gedagtes in droom gevries haar lippe op syne ‘n soen skim-liefdesgroet beaam altyd sien hy haar lippe met elke nuwe vrou wat hy op afstand staan en beskou […]