Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 13)

wyd soos die Heer se genade so wyd soos die uitspansel vanself veel wyer as wat ons ooit sal weet daarbinne, ver onder op kolletjie woon ek op blou-groen aarde wyd soos die horison vol golwe so wyd soos die atlantiese oseaan veel wyer as net hierdie bloue see hier langs die golwe op ‘n […]

Harte daar is nog harte wat klop in kleur en wondere gebeur myne klop abstrak ‘n waterverf prent sonder begin of end net kleure ‘n plas wat hoop iemand sal my hart optel uit die waterverf se spel voor die droogbloei tot die prent se end Tia©️ 11/1/19

deur
vir Gedigte
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed