Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 12)

Liefdesvers Jy het vir my ‘n bos rose gestuur dit was rooi-oranje-pers smeulend warm ‘n vuur jy verbaliseer my oë se emosie jou stip-kyk krummel my weerstand tot e r o s i e warm rose wat ons bind ek is weer van voor-af weer blind Tia©️ 16/1/19

deur
vir Gedigte

Uit die brokkies van onthou, het die populierseisoen in goud gestaan onder die hemel se asaltblou, was die aarde in goud beslaan. Ryp was die vrug van geluk ongeken, vreugdevol, soet en rond, waarvan ons kon geniet vir ‘n ruk, maar uit tyd en pas val dit op die grond. Stom, was die bergwind se […]

In ‘n koutjie woon Jan Bank en sy vroutjie al tien jaar lank. Hul deel die las van skuld betaal, maar met wasgoed was en huis skoonmaak het Jan geen saak nie. Vroutjie lief moet verstaan, hy nodig ‘n drankie by aankoms, elke aand. Sitvlak op die bank, skoene vlak op die vloer, afstandbeheer in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed