Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 11)

Verdwaal Is ek verdwaal of opsoek Wandel ek hier of soek ek daar My siel se leë strate is vervloek My insperasie se pad is klaar Ek probeer onbekende paaie ontdek Vol van krom verdwaalde voetpaadjies bedek Die tipe avontuur wat jou hart sal laat vind Die tipe blydskap wat jy sal kry by enige […]

my duin is veilige hawe vir my siel en swewende gees soms lomer ek ure om en luister dan “sien” ek lewe soos dit is en was en net soms, ook soos dit kan wees deur mistige gordyne van onseker word gedagtes helder ontsluier vind my siel rus en hernuwing storms kom en gaan verby […]

Flenter lap in jou kas ou se dra lap gevlekte vol gate lap kantjies-uitrafel lap is niks nut lap word mense stof lap vloer lap skeur lap hande afsmeer lap. In ‘n hoekie gedruk lê die wegsteek lap die skaamkry lap doelloos, sielloos, gevoelloos, stemloos onsigbaar, ontroosbaar. Gebruikte flenter lap asblik weggooi lap wie-gee-om-lap. © […]

golwe is soms helder son strale skyn deur visse vlietende skadu seegras sleurend stil water spoel oor sand laat wit some skuim wat spoedig vervaag en lugblasies verskyn so versink gedagtes in donker leë stiltes waar net swarthond gedagtes publiseer ©Teárlach

2018 Ek het dié vervloekte jaar lankal vooruit vermoed – gebreekte heupe vertrapte vriendskap dwarsklappe en gapende grafte… Maar nou nou gaan ek vir my ‘n uilhuis van groen bottelskerwe bou my voordeur bibberpers verf en jubelend ‘n nuwe jas aan die kapstok van my vreugde hang… (Kopiereg EP)

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed