Jongste aktiwiteit:

Februarie(Bladsy 10)

Te lank Te lank het ek gestry te lank het ek baklei te lank het ek gewag maar nooit word nag weer dag. Waarom sal ek dan bly talm waarom nie gryp na die halm al voel ek ook kaal gestroop by my pa is daar dalk hoop. … Ek het na my pa gegaan […]

pik-swart toktokkie op die grond tink-tinkie in my tuin op die stoep my troue hond die lewe is n glasie wyn opgekrul lè kietsie-kat nagswart haartjies sag en fyn reën-druppels op my huis se dak die lewe is n glasie wyn in die kaggel knetter daar n vuur vêr-af die see se sagte dein in […]

die sonstrale verblind my met hul reënboogkleure as dagbreek sy eerste strale deur my kunsoë werp op my duin is daar baie kleure wat weerkaatsend oor die wye baai sy tapisserieë oopsper en kwas elke ligstraal word deur wye-hoek strome versend byna verblindende kleur fasette wat glinsterend lig so is die bril wat baie mense […]

HANDOMKEER woorde heen en weer handomkeer weer en weer van jou na my water vuur water vuur wat is sterker ek of jy water vuur water vuur jou vuur kook my water my water streel soet oor jou seer saam is ons – niks sal ons skei nie een is niks sonder die teenpool van […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed