Arm mans belofte
Ek wens ek kon jou gee wat jy verdien, ek wens ek kon die sterre vang en teen ons plafon ophang. Ek wens ek kon dit nader trek vir ‘n sterlig ete , ek wens ek kon jou daarheen vat en tussen hulle dans terwyl engele sing. Ek wens ek kon jou neer lê op […]
JANUARIE 2019 PROJEK UITSLAE – Ink Moderator
WENNERS: GEDIGTE: GOUE KLAS: Wenner: Tanka 3 – Carma Shaw 2de: Tanka 1 – Carma Shaw 3de: Tanka 2 – Anzé Bezuidenhout SILWER KLAS: Wenner: Tanka 3 – Erika Viljoen 2de: Nuwejaar 1 – Estelle 3de: Tank a 1 – Erika Viljoen BRONS KLAS: Wenner: Woestynedrome – Calice 2de: Oujaar 1 – Marieta McGrath 3de: […]
vaaltyn
oor my duin lê daar geen vaaltyn spore slegs in die steeg deur die fynbos se kronkel daar lê diep spore van ‘n strydros wat pronk verder teen die hoogtes sal selfs vaaltyn vrek van geen sappige bos of lekplek in die sand tog is daar ver agter my duin, tussen huisies een plekkie waar […]
Hoe gee ek jou weg?
Jou jeug verklap my grysheid. Jou foute leer my van wysheid. Nou die dag was jy nog by my sy. Nou die dag het ek jou voorberei. Vir die lewe daar buite onbekend. Vir die lewe se waarde en elke sent. Jy loop die paadjie met tas op jou rug. Die trane wat ek binne […]
Goeiemôre met ‘n donkieprentjie
Goeiedaggie met ‘n donkieprentjie Na aanleiding van my vorige skrewe, ‘Dis my Ding’, het ek dit goed gedink om ‘n opvolg op die tema te skryf. Ek sit vanoggend op die stoep, dis Woensdag, vullisdag, tuindiensdag en Klein Saterdag. Die krag is af. Vanoggend vroeg het een gevra hoekom die krag af is. Verskeie het […]
Huisskoonmaak
Die huis is stil. Ek skink my eerste koppie koffie, gaan sit op die stoep en luister na die voëlgeroep en probeer die voëls identifiseer. Ek ken nie al die name nie want die voëlboek help niks as mens nie die geveerde vriendjies kan sien nie. Die bosse is dig hier by die see, dis […]
DAREM TER VERSAGTING
DAREM TER VERSAGTING Ter versagting kan ek darem sê dat die meeste van julle noual weet dat my hart baie wise-ass is en dat my vrouweesgemaak rêrig baie cheeky is; en dat my kop nie loop daar waar ń voetpad alreeds oopgetrap is nie. Ek was van klein dogtertjiegewees al agterstevoor om en het anders […]
PASSIEVOL
PASSIEVOL Passievol liefdevol my gedagtes het met my weggehol ek voel saam met jou verlore in my stomende drome lê ons styf en warm teen mekaar in my arm maar darem is ons liefde vuurwarm ek wil saam met jou leef en baie hoog sweef net soos die blou en wit wolke op ‘n sagte […]
MY BOODSKAP
MY BOODSKAP In die oggend voor ek opstaan flikker al die liggies op my selfoon wat almal gestuur het op my foon ek lees die boodskappe op my foon ek hoop om van jou te hoor my hart klop vinnig in my keel ek voel sommer baie bly om ñ booskap van jou af tekry […]