Jongste aktiwiteit:

2019(Bladsy 173)

INK: DESEMBER 2018 PROJEK: UITSLAE EN KOMMENTAARWENNERS:GEDIGTE:GOUD:1ste: ‘n Klein verhaal van groot tragiet: Carma Shaw – 91%2de: Verslane loutering: Anzé Bezuidenhout – 87%3de: Die versteende son: Anzé Bezuidenhout – 79%SILWER:1ste: Hand aan hand: Caren Kearley – 82%2de: Bitternag: Caren Kearley – 72%3de: GeenBRONS:1ste: Klaar! ‘n vlamoorlog in Boers: Charleine Collins – 82%2de: Wedloop van geloof: […]

in die vroeë oggend mis staan een meeu op strand sy vlerke styf vasgeklem koue sproei hang om hom golwe kom en golwe gaan skuim some draai om hom verdwyn weer in die sand soms raak water sy voete so staan die mens soms alleen op ‘n verlate strand waar die lewe om hom is […]

golwe jaag resies tot op strande onderdeur, bo-oor duik dolfyne daar woon mense van alle lande van slordigste tot mees ragfyne meeue duik waaghalsig teen wind skiet hoog op en lafeer ewe koud skrop elk en ander fisant se kind vir hom ‘n nes onder fynboswoud so traag die dae en weke dan om waar […]

Kind in ‘n krip, wonder van eeue aangekondig deur engele word die vreugde van herders, vereer deur wyses besing deur profete totaal hulpelose vlees. Verstom die wysheid van sy tyd slaaf van gewone mense aangekla van egoïsme, gekroon in pyn gesalf in bloed verklaar as boef offer sy gees in vergifnis op. Skarlaken-purper skeur van […]

Wat baat jy daaruit om jou lewe lank te jaag na dit wat jou vredeloos laat spoedig hoe jou soeke en giere en geite voorkeur moet kry die eie ek wat net wil hê, hê, hê… die selfsug wat suur net daar lê hoe aards het ons geword met meer en meer goeters huise vol […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed