Laat lente se klanke
Laat lente is net voor somer. Die rypwordingstyd van plante wat hul kleur uitstoot. Tot daardie wonder wanneer hul in volle blom hul kleur en geur ten toon sal stel. ‘n Heugelike gebeurtenis wat so onder ons neuse gebeur. Dit kruip al nader, omhul jou gemoed en word deel van ons – sonder moeite. Laat […]
‘n Duisend Kerse
‘n Duisend Kerse Vir jou my lief brand ek ‘n duisend kerse. Jou hare die geur van ‘n aandblom verewig in ‘n uurglas stil. Jou stem die klank van ‘n ster verlate in die hemelruim. Jou lippe sag, jou soene soos seeskuim ‘n verdampte lugborrel. Jou spore fyn vermom. Jou liggaam ‘n silhouette van sjiffon […]
Sop en sjerrie aande
Sop-en-sjerrie aande “Levinia, kom sny die koek!” “Wie se koek, my koek of jou koek, Katrien?” “Moenie jou stuitig hou nie, jou koek, natuurlik! Jy giggel verniet so lekker.” “Hierdie sop-en-sjerrie aande moet ent kry!” “Nee, hoekom Levinia?” “Die volgende dag is die ergste, jy weet mos, en my man het my al drie, vier […]
IN DIE LENTE VAN ONS LIEFDE (1194 woorde)
Die aarde is ‘n rooi stofwolk. Dat sy nou juis op so ‘n dag hier moet afklim! Annelie bind ‘n serp oor haar mond en neus en sien dat die meeste ander passasiers dieselfde doen. Iemand kry haar aan die arm beet. “Mevrou, ek is John. As ons uitklim, moet jy aan my vashou. Hierdie […]
Laat-lente ontwaking
Na die nanag se ontwaking glim die son in sagte goud, verheug hom oor die reën wat heelaas sy seën gebied het. Die natuur is ‘n skoon palet wat bars in kleur aksent van maagdeblom sneewit geklee, geringe spatsels van purper en pink. Fladdervlerk vlinder kus blomme, drink die druppels van oggenddou. Veraf koer ‘n […]
NOODRYP
[Nog ene uit „die oude doos”, wat in samehang met my ander skryfsels oor kreatiwiteit en die wêreldgees wat mens pak, gelees kan word.] Aangesien ek op ‘n dorp grootgeword het en nie die platteland nie, het ek hierdie begrip kleintyd nie geken nie. Eers oorsee het ek dit leer ken, waar ek op ‘n […]
AREND OF KALKOEN?
Ek het hierdie storietjie al baie maal gehoor, maar nog nooit op myself van toepassing gemaak nie. Nee, ek weet regtig nie hoekom nie, hoor. Ek sit nou weer en kyk na ‘n program waar hierdie klein arendjie bespreek word … en dit daal op my neer! Sowaar! Ek is 65 en ek het vanaand […]
Leepoog Lente
die winters leer my van die bitter en die goed om my hart te stroop vir die soet van somer in die stilwees van elkde dag waar die droogte dapper deur my siel kom waai vind ek my antwoorde daar waar lente verslaap en die winter sy vaal kleed om my hang is dit na […]
Sonne’droom
Ek stop langs die pad om die laaste van lente diep in te asem met my fiets heuwels op en heuwels af nog ‘n genade dag vir ‘n kaalvoetkind wat eenkant langs die pad sit en wag…. wag Hy wag daar elke dag vir sy ma sy’t hom daar gelos toe hy nog klein was […]