Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 6)

. stokkies in die bek vlieg al wat voël is rond elke spreeu en kransduif gaan bou in elke denkbare gaatjie of op elke lysie nes die wind waai soms erg waai vere in die wind oumense wys en sê broeityd my kind hou die vensterbanke skoon sodat daar nie luise in die huis inkom […]

. soos kewers in harde hout tonnel en dit van binne af op knaag so knaag die natuurlike erosie aan die mens se waarde sisteem morele verval is die resultaat geen mens is meer seker van wie of wat hy is net geknaagde hout poeier bly oor . ©Teárlach

. oral oor die wêreld vibreer klanke van skok en gelukwense die vir trompie is geskok en kwaad die libbie-lobbies-baaiden vrinne juig en skreeu gelukwense so vibreer dit selfs hier in ons arme verlore staat van moeras al trompie se vyande juig en vier fees net bly dat hy dalk nie meer daar gaan wees […]

waar verpletterende klanke in doodse stilte weergalm eggo lapmure verdoemend onder die kletterklanke van onsigbare braille letters verlorenheid word teen haar siel afgeets as woordswepe met doringdraad gevleg word staan sy moedverlore agter bloedrooi lyne van mensgemaakte gordyne waar sy vir uitkoms veg dit is dan die donker stilte van ‘n onregverdige lewe wat haar […]

Die knapste boer het al ontdek hy boer eintlik met grond Sy grootste bate is respek met die bodem sy verbond Want voordat hy die vrug kan bou en voed deur implimente moet die grond die kos en vog kan hou deur aardse elemente Seisoene se degenerasie bring die geheimenis Agente van die transformasie is […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed