Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 103)

voor in die saal pryk die rose sterk agter die saal groei die boete bossies sterk weldra sak die gordyn se purper rooi oor die horison van die see in goue plooi voor almal het hul verklaar die tyd is daar voor menigtes was die skrif teen die muur vir pyn en lyding was daar […]

oor haar duin heers daar stilte soms nogal ongemaklike stilte dan gaan haar gedagte terug na lank – lank gelede toe hul nog jonk en sterk was daar voor die kansel staan hulle en glimlag half onnosel van geluk maak baie diep beloftes wat meer as hul leeftyd bygehou moet word daarna kom die mooi […]

rye en rye brandende lampe maak lig vir die heidene heidense feeste van weleer blydskap heers onder hul waarom en hoekom weet nugter alleen want Verlosser is nie daar vir hul nie ©Teárlach (Divali is ‘n belangrike Hindoefees. Die woord “divali” beteken letterlik “rye van brandende lampe”. Dit is as ‘n fees van ligte bekend […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed