Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 50)

staan saam wanneer die skote val saam met makkers alleen onder bosse en kranse waar selfs bobbejane dit selde waag langs mekaar sal ons veg vir eie reg bloed drup vir ons kinders vroue met geweer sy aan sy begrafnis manelle swart die boodskappe so wit voor in die gruispad staan ‘n hemelse wa en […]

oral in die veld skitter wit blommetjies vroliker as ooit tuur hul na bo selfs onder die skrefies maan is hul gesiggies duidelik omlyn met blaartjies saam met hulle begin die fynbos lewe kry net waar jy kyk begin kleure pastel verf pienk, rooi, pers en oranje reën neer die kunstenaar se verfkwas spat oral […]

keuses omsling elke wese deur duidelike aanwysings subtiele drome, toevallige ontmoetings lastige skuldige versoekings, die keuses bedreig die nou. die pad is uitgestip die kaart is egter vertrap deur dae se stap reise na ander se nood alles verskonings om nie nou te vertrek. verandering is ongemak onsekerheid oor seer of genot ń ego spel […]

nimf van die blou baai met jou rankende lyf kloof jy die water oop blou oë wat skerp kyk hande wat ferm vat bene wat gewig kan dra die see is mos jou lewe die golwe deel van jou branders waarin jy vlieg in groen of blou getooi jou glimlag spontaan seil jy aaneen geplooi […]

om met toe oë te slaap word beskou as normaal solank die liggaam dan rus soos normaal horisontaal lê om te slaap en rond te stap klink egter vergesog of hoe hoe is dit dan dat so baie mense slaapwandelaars skyn te wees in helder son van middag lê my duin gehul in temperatuur wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed