Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 76)

Indringer bome bont van stam swart, grys en bruin selfs hier en daar wit van bas staan oral in die land. Indringer kategorieë versplit nommer een moet uit twee ń gevaar drie suip vog almal kleur die veld met jul prag. Indringer bome in koue Bokkeveld verlate hette Bosveld groen smuilende Laeveld droeë wind verwaaide […]

laasnag op my duin was die see onstuimig golwe het gekom en gegaan tot barstens toe vol wit skuim het dit my duin weereens gevorm tot wat dit vanoggend na lyk so in die nanag lê ek en dink aan die mediese personeel wat elke nag bang moet gaan slaap – bang vir hul eie […]

met dagbreek sweef my siel ver terug na die dae van Sy dissipels soms vervolg en mishandel ander gewelddadig vermoor in antiochĩë in turkye waar dissipels eerste Sy naam begin dra het as : Christene wat ‘n voorreg gekoop met smarte en tog groot blydskap en seën van Bo op my knieë lyk my duin […]

laaglande van soutpansberg aartappel lande en piesang plantasies in diep ryk rooi leem grond ontwikkel ons eie pikante peper plante gekweek uit konfyt tamatie en groen peper plante eie aan ons land en die limpopo provinsie soet en ryk met pikante byt net genoeg om lekker te wees ©Teárlach (Capsicum baccatum)

BRONS Parys – tuiste van die Arc de Triomphe. As jy aan Parys dink, dink jy onwillekeurig aan een van die grootste toeriste aantreklikhede, onder andere die Eiffeltoring! Parys beskik egter oor soveel meer geskiedkundige besienswaardighede, om net paar te noem: Arc de Triomphe, die Paleis van Versailles, die Notre Dame-katedraal, Musee du Louvre, die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed