onderkant die eerste ster
my duin lê vir baie onderkant die eerste ster vir ander dalk anderkant verste ster in woestyn van woord soldate en skrywers se skeppings verdwyn gedigte dikwels eenvoudig soos mis voor oggend son waarnemings vorm gedagtes gedagtes verander in gedigte gedigte gaan skuil in eensame omgewing van ooraanbod van multi-media se kakofonie ©Teárlach
Belletrie (Brons)
Toe die son se epiese uittog oor berge die kruinroete tot ñ sekere hoogte geel verglans het liefdeslettere ñ tere snaar in my hart geroer want my fleksiel want geslote is met grendel en slot bid deernisverse na God en soos Hy my woorde in sy oor knoop koester my hart weer hoop. ©Zebulon Kochk […]
voor seisoen
stil staan die beeste en herkou op hul tydelike vloer van geel voer versprei oor die sand met sorgelose hand in die hoek van die grote veld kamp staan die wolskape vasgedruk teen mekaar om hulself te beskerm teen die strale van die son naby die water krip staan hulle asof uit een stuk op […]
laat oes
met die eerste tekens van die komende winter dwarrel daar nog ‘n laaste klompie blare oor my duin te min om strand te bereik net genoeg om ‘n teken van komende koue te wys in rype ouderdom begin mense soms eers om hul ware kleurvolle blomme aan almal om hul te vertoon die wat vroeg […]
Verby die grense van vryheid (Brons)
Sy kyk na hom. Daar waar hy so half pateties op die rusbank slaap. Meteens wonder sy: wanneer het die gesels, opgeraak? Wanneer het die opwinding, verveling geraak? Wanneer het die liefde, gewoonte geraak? En wanneer, is haar hart toe gesluit met ʼn slot en ʼn grendel? Amanda maak ‘n poging om op haar hekelwerk […]
Hande in die lug!
So in die diepe stilte van die omgewing gebeur dit dat buurvrou bel om te hoor hoe dit gaan. Oorleef ons darem nog in hierdie tyd van afsondering? Die dae rek darem nou vreeslik lank, of hoe? Na vyf sekondes se mooi praatjies kom die regte waarheid uit. Sy is besig om te bak en […]
Losprys vir romanse (silwer)
Daar is nie ‘n prys vir liefde nimmer ‘n goeie hart, nogmaals as kind sou al jou skatte as losprys vergeld- was dit daai briefie met ‘n geperste viooltje: roses are red and violets are blue; of was dit die dag onder die peperboom, waar Cupid sy kop uit die bossies steek? was dit ‘n […]
kaas in slegte smaak
jy is mos ‘n dapper muis wat bly jy so in jou huis het jy nie gehoor daarvan daar is ‘n nuwe soort kaas met goeie smaak op straat glo ook die enigste een wat met ‘n sjinese virus as naam jou hart soos tjoklits laat klop en jou longe met tjorts bedek kom nou […]
gesonde verstand
my duin lê bleek van wit skulpe dae se wind verwaaide strand geen mens spore wat dit versteur slegs voëls en krappe wat grou en pik mense praat altyd meerderwaardig oor gesonde verstand – so asof almal daaroor beskik – maar helaas die teendeel is waar – dit bestaan nie party mense gebruik gesonde verstand […]
Maart 2020 Triomfboog projek – Uitslae en kommentaar
INK: MAART PROJEK “TRIOMFBOOG” KOMMENTAAR Baie geluk aan hierdie 11 Lede!! GEDIGTE GOUD WENNER: NO.3 – Carma Shaw met Sprake van hoop 2 DE PLEK: NO. 7 – Carma Shaw met Bakoven 3 DE PLEK: NO. 9 – Anzé Bezuidenhout met Seëpoort SILWER WENNER: NO. 4 – Caren Kearley met Haiku vir vandag 2 DE […]