Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 74)

sigbaar is die groen wat uitspruit na die reën hoorbaar byna die groei van nuwe blaartjies mooiste van die natuur die dankbaarheid na reën selfs die bokkies baljaar en spring van vreugde tussen fronte lê koue wanneer ceres se berge wit van sneeu uitstaan golwe hoog op slaan grendel gaan ook oop mense vier fees […]

in grootste droogte in mense heugenis klink daar duisende stemme hemelwaarts “vader” gee reën asseblief gebede wat hemelwaarts klief deur dorre blou skoon hemelruim dan kom daar ‘n wolkie so groot soos ‘n man se hand aangeseil dit bring stort reën en hael dit maak riviere uitbars en damme oorloop dan klink daar net ‘n […]

die mooi in mooi is altyd aanvegbaar minstens kreukbaar begin punt vir argument mooi kom tog deur die oog van die waardeerder alleen vir baie min beteken mooi dieselfde as vir die ander waardering vir mooi is dalk ‘n beter segswyse ©Teárlach

in koeler weer rus my duin saggies onder sif-reën sak dit vas maak lagie klam sand wat net spoortjies van druppels wys die lug voel skoon met miljoene druppels wat rond dobber op pad grond toe in ligte bries seevoëls klink hees en sit en bibber op strand vaal verdroogde oë loer skelm agter blinders […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed