Jongste aktiwiteit:

2020(Bladsy 88)

gedagtes stotter flikker ongemaklik deur die newel van gister, môre drome sonder definisie of herhaal. wakker skrik, was. wag dan vir die vel om te klat in spatsels van onthou. vat raak die vae gevoel van party sinapse wat ongenooi wikkel in die brein. altwee is ewe ongemaklik vlietende siel momente, as ongenooide gaste.

soos lewe opflikker in tanende agtermiddag sak sonstrale in rooi strepe oor wit huisies en diep blou lug jaende golwe streep oor die baai meeue keer rasend terug huistoe swart seevoëls vlieg in v-formasie seewind waai woes teen duine op elke aand se vreeslose skemerlig streep in neon kleure tot in kim vervaag in sagte […]

voor daar mense beweeg wanneer sonstrale begin verskyn wanneer stilte oor my duin heers dit is wanneer vroeg is voor die lig die duister breek meeue nog saggies op strand beef golwe asof in afwagting breek dit is wanneer dit vroeg is voor die tyd aanbreek wanneer daar nog tyd is om te wag sekretaresse […]

Die skottelgoed water loop uit in ń aardse draai kolk verby die sif af in ń afvoer pyp om gesuiwer te word van alle smaak. halwe waarhede halwe leuens word gestel as wêreld feite sonder enige onsekerheid, die uitkoms sal sonder twyfel verwoes. Niemand wil weet wat die waarheid is, want om te weet is […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed