Jongste aktiwiteit:

2021(Bladsy 47)

Ek weet mamma sal vir my kaalvoet loop oor die drakensberg en tot die bitter einde toe vir my veg. Mamma sal tot laat in die aand by my sit en mamma se knieë vir my stukkend bid. Ma het my geleer hoe om die lewe te trotseer en as ek hartseer is, is mamma […]

– uit die duister nag breek die stem soos ligstrale eers vaag en geel oor die baai dan onmiskenbaar helder wit met die mirakel van kleure om die ronde spierwit son soos my hart soek na Lig so herken my siel ook Meester se stem tussen al die vals musiek van dooie woorde – ©Teárlach

Beste INKers Hierdie maand het die projek ‘n gestruktureerde ondertoon, maar geensins streng nie. Die projek hierdie maand het slegs ‘n onderwerp en geen verdere voorskrifte nie. Die tema is “As die blare val…” GEDIGTE: Skryf ‘n gedig in geen voorgestelde vorm maar maak gebruik van die tema “As die blare val…” Dit hoef nie […]

Die tyd toe afskeid-neem verander het. In die pandemie-tyd het so baie dinge verander. Een van die groot veranderinge is hoe ons van geliefdes moet afskeid neem. Sedert die Covid-19 pandemie ʼn werklikheid geword het, hoor ek daagliks klagtes rondom die kilheid van begrafnisse wat nou onder nuwe regulasies moet geskied. Weens verstaanbare redes is […]

– deur branders se geluide klink stemme helder op spreek van onrustige tye sleur woorde wat refrein van die daaglikse gebeure – oor sosiale media weerklink stemme van vals boodskappe opruiende gedagtes wat wek oorvol brein patrone verder verwar en tot uiterste rek – suid-ooster waai met geweld bring Antarktiese ysige koue wat skroeiend verswart […]

wind druk voorarm hare terug afdraand teen berg rand stylte sonder ent laat fiets skiet oor rots beheer verlore remme onvanpas brand deur velling gewig druk voorentoe wit vingers klou berge staan vir ewig stil styl geen vinnige momente dan in sekondes die sieklike tranedal

helder soos die vlamme brand skitter haar oë terwyl die vlamme skiet haar gedagtes ver vanaand daar waar net sy alleen hom kan bereik in haar koester sy die hitte voel sy hom styf aan haar sy Rooigeel soos die vlamme van die vuur lê haar hare asof in ‘n skilderkuns agteroor gesprei in brander […]

– die see roer onrustig na weke se geskommel in die koue fronte se sterk wind oral op die strand lê tekens van weefsel en skulpe los geskeur van hul tuiste onder die branders – my siel draal onrustig na jare se hartseer oor geweld wat lewens verwoes in die barbaarse wat oral bo die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed