liniêre baan
– voor Eden gestaan geslote poorte gevind deur eeue voorspellings gehoor nie verstaan in Getsemane gestaan toe eers verstaan vandag steeds in ongeloof verstil niks is verander in jou bose hart van duister en smart wat dreigend Sy koms wil verbloem met bloed wil verswelg van gelowiges wat vas staan in Sy liniêre baan – […]
In die kring van sy arms. (BRONS)
In die kring van sy arms. Die vuur dans vrolik in die kaggel waar ons aan die ou bekende familietafel sit. Gesellige musiek speel sag in die agtergrond en my hart klop warm as ek na die gesigte van my man en seun kyk. Alles lyk so normaal dat ek vir die oomblik nie wil […]
Wolraad Woltemade (Silwer)
‘n winterwoes noordwester het daardie dag gewaai die skip De Jonge Thomas het sy laaste seil gedraai die golwe was verwoestend die aanskouers was geskok wat eers ‘n avontuur was word die dood in Tafelbaai die soldate op die strand kon magteloos net staan die strome was te sterk om die see in te gaan […]
Is daar nog hoop?
Die oer ou ritme tamboer teen my bors Ons vir jou Suid Afrika nostalgie braak suur die nasmaak daarvan vertrek my gesig laat my skouers buffelskof; Here waarheen nou? Ons vir jou Suid Afrika die wanklank eggo vals teen beton kranse koggelroep deur murg en been verdwyn dan in senutergende stilswye Ons vir jou Suid […]
Digdood (Silwer)
“die meester kom sy kinders haal op anderster maniere” só het tant Skuitjie daardie dag gesê waar sy oor die wasklip buk staan die are in haar nek haar wange dril soos die uier van oom Faf se jerseykoei as dié saans afdraf stal toe om met die melkman te gaan stoei haar arms vryf […]
‘Black Widow’ Silwer klas
Soos ‘n swart weduwee sit sy daar wagtend honger smagtend na mag doelbewus lok sy die prooi na haar met wulpse swaai en pruilmond lag van buite onskuldig soet en sag dodelik die gif wat daar op jou wag vasgevang in haar spinnekopdraad jou sinne verlam in liefdesverraad te laat vir onsnap uit haar dodelike […]
Beesboude en binneblaaie 359 Woorde Silwer klas
Al draai ek die spiëel watter kant toe, die broek sit vanmore regtig bietjie styf. Al draf ek nou ook om die blok gaan daai boude nog steeds bewe wanneer ek loop. Beesboude. Wragtag sal die duiwel sy sitplek vanmore op my skouer kry. Die bed lê vol klere soos wat ek aan en uittrek. […]
Januarie 2021 – Verwagting/e-projek Uitslag en kommentaar
Baie geluk aan die 10 lede! WENNERS: Gedigte: Brons: no 28 / Alexanderbaai Annemarie vd Merwe no 26 / Vergeet en vergeef Reinette Thiart no 10 / REËN OP MY PARADE Helena Mellet Silwer: no 4 / Dood van ‘n vlinder Morne du Preez no 5 / Geanker aan hoop Driekie Grobler no 14/ Troudag […]
geliefde
. my beminde hang aan ‘n doringbos haar hare soos bruin stringe pêrels . my geliefde treur soos ‘n treurwilger haar trane soos dou op die gras halms . my beminde vlier soos vlier bosboom haar kleur en geur versprei in die wind . my geliefde vervaag soos mis voor son haar gelaatstrekke erodeer in […]