boude en blaaie
– skraal is hy, maar ses voet ses staan hy stadig op van sy knieë die rooibok oor sy skouers gebind so stap hy teen die rante af tot waar sy waentjie staan niks van bakkie-jag vir hom niks van hande wat moet dra niks van rituele en disrespek vol deernis vir skepping van God […]
Skarrelkind
Skarrelkind My oë traan van die snerpende koue, my ore pyn en my tande klap opmekaar. Nog net twee karre het verby gekom, asseblief Here bid ek, ek kan nie meer die koue vat nie. Dankie tog, die robot slaan oor na rooi. Ek hardloop na die voorste kar maar die vensters is toe. Nou […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 5
Poort van die heuning bye (5) “Tilda sal jy asseblief ‘n brief kom afneem” Sy neem haar nota boek en ook die brief van kennisgewing die sy alreeds vroeg voor werk getik het en alreeds netjies in ‘n koevert gesteek het, dit is goed dat Mnr. Mc Gie haar roep, want dit gee haar die […]
Poort van die heuningbye – Hoofstuk 4
Poort van die heuning bye (4) Tilda is erg onrustig sy het ‘n slapelose nag van rond rol. Sy probeer om haar besluit om haar bedanking in te dien uit te stel. Sy moet eers definitief seker wees of daar wel oorlog verklaar gaan word of nie miskien moet sy met meer intensiteit luister na […]
Poort van die heuningbyre – Hoofstuk 3
Poort van die heuning bye (3) Tilda se nag is lank, sy kan nie tot slaap kom nie, steeds rol sy rond, die gedagtes van die Goud toeloop en Cecil John Rhodes se beheer oor die myne sowel as mynwerkers draai in haar hoof soos ‘n grammofoon plaat wat langsaam stadiger afloop. Sy is heel […]
Poort van die Heuningbye – Hoofstuk 2
Poort vd heuningbye (2) Na haar bad, klee Tilda haarself om vir die aandete, sy deel die eettafel met ʼn Geskiedenis Dosent aan die Universiteit van Kaapstad,Teunis Burger, sy wil hom vra om die “Jameson Inval aan haar te verduidelik, sy moet dit kan begryp alvorens sy haar bedanking indien. Wanneer sy die eetkamer binne […]
dop dopper dopste Silwer Augustes projek
my sleepsel los ‘n slymwit spoor o waar het ek my huis verloor? Stadig slym ek soekend voort oos en wes en dan weer noord witspoor, blinkspoor sirkel draai vind toe wel ‘n huisie fraai – slakkie smelt in sy kamma dop dit was toe net… die sout se prop
Poort van die Heuningbye (H1) *
Poort van die Heuning Bye (Hoofstuk 1) Die kantoor skoonmaakster wag reeds as Tilda Brink met die sleutel opdaag. “Selina wag jy al lank?” “Nee Juffrou Tilda, ek het ook net-net aan gekom, die bus was alweer laat vanoggend” Tilda steek die lang groot sleutel in die voor-deur van die Prokureurs kantore Mc Clellan, en […]
LAASTE VERS (goud)
En snags as jy droom en die nag haar arms om jou vou sal jy my laaste vers aan jou ook onthou die een waar ek bid dat jy weer heel moet word veral die strofe waar ek wens dat jy my sal kom haal en my huistoe sal vat. © 7/2022 Caren Kearley FB: […]