Jongste aktiwiteit:

2022(Bladsy 42)

– wanneer die stem in my stil word woorde opdroog in felle stryd sinne nie meer sin maak nie gedagtes nie meer brom dan raak dit baie star soos stilte voor ‘n storm wat net feller en stiller raak gaan klanke van my hartsmelodie dalk ook die ewige stilte binne – ©Teãrlach

– solank onbekend onbemind bly sal die wêreld altyd trane stort – met ‘n glimlag die nuwe dag binne so glim jou lig en skyn oor almal – goedgelowigheid lei meestal na skade jy kan net nie meer bekostig om te vertrou – praat jy nog van jou beminde wanneer hou verliefdheid op en begin […]

Die geveg vir moedertaalonderrig. As jy vertroud is met die nuus van die afgelope tyd, sal jy vind dat Afrikaans dikwels die onderwerp van bespreking is. Verskeie instansies soos Die Afrikaanse Taalraad (ATR) en burgerregte-organisasies soos AfriForum en die DAK Netwerk is in ʼn verbete stryd gewikkel om Afrikaans se belange te beskerm. (DAK se […]

Elke skool het een. Een van daai onderwysers wat Hitler soos ‘n Care Bear laat lyk. Juffrou Groffen-van Moldeldolf was Hoërskool Onsdinkonskan se tiran, despoot en diktator. Die kinders het haar gehaat. Sy het kinders gehaat. Soos dit ook in enige skool is het Juffrou Groffen-van Moldeldolf ook ‘n bynaam gehad: Ou Visoog. Die bron […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed