Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 9)

in slaap verlam spoel gedagtes ongenooi oor die keerwalle van my gemoed beelde swewe oor veld en stad vergete, onbekend aan my geheuenis wyse here, oor eeue pot gooi drome in gelowe en teorieë om dit te verklaar ek slaap bewus om dieper kennis ongeskonde te ontvang in elke droom moment

Ek Behoort geskryf deur Dale Penderis © Van jongs af wou ek net behoort, wat maak my dan so anders? Nooit regtig êrens ingepas, moes doen en wees soos ʼn sekere soort Uitgesluit, verstote… Verwerp, nie goed genoeg, gevoel die vyand pik op my deur slinkse planne my oortuig ek kan ook aandag kry Liefde […]

my stabiliteit geskryf deur Dale Penderis © in die storms van feilbaarheid en menslike onstabiliteit is U vir ewig en altyd my beloofde standvastigheid al bevind ek my in ʼn kolkende rivier sal die waters my nie oorstroom want U is altyd vir my hier al brand die vure fel in ʼn vuuroond vlammehel kyk […]

hiermee verklaar ek geskryf deur Dale Penderis © vurig volborstig verklaar ek vandag jou heelnag se huil sal verander in lag uit woestyn se geskroei sal ʼn pragblom weer bloei met ʼn nuwe gemoed sal jy mense begroet soos een wat droom sal jy wees want gister se seer sal genees vanuit die ashoop sal […]

seize the day geskryf deur Dale Penderis © kom ek stiek jou vir ʼn roomys toe! … net die twee van ons dan bedek ons dit met chocolatetjies en daai goed wat opi tong rondbons en daarby ook ʼn flake gedip met sprinkles bont getooi en two tone sousies wat so drip kan ons ook […]

a free getaway geskryf deur Dale Penderis © kleurryke klere op die wasgoeddraad tussen klein kleihuisies in langkloofstraat oorkant die rivier langs die mielieland geplant dis waar my tuiste is hier het my hart gestrand spierwit stapelwolke deur die wind meegevoer my hart sing ʼn lied en die duiwe koer hier is ek vry tussen […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed