Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 8)

Nog altyd kon hy wegkom met breinverblindery; valse kundigheid van jarelange  swoeg en steel verkry met hier en daar ‘n uhm en ah en ‘n goed geplaasde knik selfvoldaan na gelang  van sy gehoor se aansien geskik   Tot die dag toe iemand nog ‘n laaste vragie vra en die sweet van onkunde oor sy […]

Basileus Basileon geskryf deur Dale Penderis © Een helder-maan-nag stap ʼn man met sy vrou op ʼn esel, in pyn gelooi Sweet gepaard met versmorende gille; dit is ʼn vrou in kraam Geen plek by die rykes, gelei na ʼn stal by n krip tussen diere en strooi Pynvolle krete … ʼn oomblik se stilte […]

Natuurseënwense geskryf deur Dale Penderis © Mag die enkele woestynblom tydens jou binnesoek reis jou oortuig dat hoop nie beskaam, terwyl volblom kleure wys. Mag al die woestyne se ontelbare sand jou herinner aan ʼn belofte uit God se hand. Mag jou koskaste kreun; dragtig aan oorvloedige manna steun, deur die Here geseën. Mag, wanneer […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed