Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 7)

in wind verwaaide Kaap verstrooi as klein sade groei ń nuwe vuilgoed in die duusman land eenkant alleen begin woorde huwelike ń gemene taal vir die kinders van Afrika op hoër gesag as kombuis taal verklaar vir die plaasjapie slawe van Afrika een een vorm woorde uit verkeerd gesegde ingevoerde handelstaal deurdie van Afrika algoritmes […]

ń kat krap die wekker lawaai teen kaalkoppe vas en maak drome een een toe Hadidas se geskree dwing take in wegspring blokke as die môre mis breek en dit alles verstrik kaalkoppe in kaal koppe damp drome weg as take ontplof in sonneskyn en oggend gedagtes sterf in die woeligheid

Die getrapte spoor. Grondpadry is nie altyd sonder sy probleme nie. My eerste werklike kennismaking en ondeevinding met grondpadry (papnat grondpad) was op die vooraand van my troue. My (toe nog toekomstige) skoonouers se plaas was bykans 70 km buite die dorp. Alles rooi grondpad. Ek moes een aand ry om my suster, wat met […]

Note taal Ken jy my taal… my notelyf se taal of is jý die een wat tussen woorde verdwaal ken jy die kuns om met twee te toor tot een of is jou antwoord steeds eks nie met so talent geseën dans nogtans met my saam en volg my ritme oral waar jy gaan Magda […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed