Bed E6 (242 Woorde)
Suster hoor die rubbersole gierts-gierts nader kom oor die spieëlblink hospitaal vloer. Dit is Bed E6 se vrou wat hom kom haal. Die tannie kom kwaai en ongeduldig tot stilstand langs die bed. Sy blyk…ongeneë te wees om haar man huis toe te neem. Die oom kyk na Suster. Waar is my pampiertjie? Watter papiertjie, […]
Menswaardigheid, tegnologie, teologie en die mensbeeld – “Wat het ons tot stand gebring?”
Met verwysing na menswaardigheid het die digter Sheila Cussons, gesê: “I don’t like biologists who talk about man as if he were only a pan of brains, and I like theologians even less who seeing him shattered insult the remains” (“Ek hou nie van bioloë wat oor die mens praat asof hy net ’n brein […]
Na waters waar rus is
Na waters waar rus is… Massa water lê sy grens, die magtige Chobe dra ook sy naam van Kwando-rivier. Seekoei en krokodil noem dit hul huis, waterbok en leeu maak hul op sy walle tuis. Tussen mens en dier maak hul ’n lewe hier. Trots dra hy sy kroon, Ongerepte natuurskoon. Elke toeris word dadelik […]
Die beste koppie koffie
Die beste koppie koffie Soggens vroeg begin die dag met koffie op die stoep. Soms met beskuit, of net ’n sigaret. Ek verkies hom swart, sonder suiker. Jy dalk soet en met melk. Die oggend begin, natuur begin praat. Saam sit ek en jy, waardeer ’n bietjie stilte, voor ons saam met die natuur gesels. […]
Ou Boereplaas
Ou Boereplaas Oral oor ons mooie land, van elke hoek tot kant. Spog, plase, met dropperpale en grensdraad, party hoog, ander laag. Elke plaas dra sy naam. Windpompe hier en daar te sien, bees of skaap of selfs net ’n land. Vir volk en nasie sorg jy, op die boer se sweet streef jy. Saam […]
’n Vleiland sneuwel
Na vyftig jaar stap Johan weer op die voetpaadjie wat deur die kranse kronkel tot by die vlei. Daar is ’n opgewondenheid in sy hart. Dit was die mooiste vleiland wat hy nog ooit gesien het, dink hy. Plek-plek was dit oortrek met die pragtigste waterlelies. Naaldekokers soos klein helikoptertjies het heen en weer oor […]
Die stem in sy are (249 woorde)
Die stem in sy are Stilte. Die horlosie tik die minute verby. Francois leun vorentoe en wys rofweg na die oop tas. Bo-op lê ‘n ou, uitgewaste rugbytrui… te groot vir sy skouers. “Daardie trui,” prewel hy met ’n bitter lag, “het my geflous deur te glo in ‘n droom dat ek eendag vir die […]
Net niks
Net niks Gemoed sleep soms swaar. Die lewe se storms wil net nie bedaar. Gejaag na niks en stemme wat spook. Van alle vrede reeds beroof. Vind iewers vir niks. Geen woorde om te verduidelik, geen “jy moet” nie. Daar waar niks rus is die geraas geblus. Rustig agteroor en niks om meer te verloor. […]
Hart se wens
Hart se wens… Soos die res van die wêreld se grootste droom, word sukses gejaag om rykdom te behaag. Tyd raak minder, uitgawes meer, om jouself te wees het langs die pad verlore geraak. Roem het ‘n duur prys om te betaal, dit word van dag tot dag bepaal. Klaar gejaag na wind, beleef ek […]