Jongste aktiwiteit:

anatema

vervloek is jy met die witvel
voetsek uit afrika met jou
luide geskel en trompetgeskal
motorfietse wat brul en rook
voetsek jy wat alles kom omkrap
dansende zombi gesigte staar
weg is jy wat God hier beskerm
brandende vuilgoed en bande
voetsek witman en jou kind
brullende barbaarse gesigte
weg is jy wat ons soos barbare laat lyk
swaaiende lywe en dreigende stokke
weg is jy wie ons vrees en haat
gillende bedwelmde massa
voetsek jy wat jouself bo ons ag
arrogante skoorsoekende individue
voetsek jy wat jouself alleen wil hou
onregeerbare vlieënde humeure
waag jy net om iets te sê witman
betaalde oproermakers wat etenstyd neem
wie is jy witman wat jou eie goed mag hê
jillende bloeddorstige geweldenaars
staan jy maar en kyk witman ons kom weer
wettelose geskreeu van onwettige haatspraak
witman rassis – kolonialis – voer vir massa-haat
aanhoudende gejil van onderdrukte barbarisme
staan maar en bid – witvel – jou God sal jou kom red

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed