Jongste aktiwiteit:

da ja da tie

vader van die wind
ook vader van die see
maak golwe briesend kwaad
maar soms kalm soos ‘n meer
dieselfde vader van die land
maak hoë berge imposant
woud wat groei en blom
wuiwende grasveld
koel bergstrome
water wat ook
see toe spoel
daar is net
éen
dit weet ek

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed