Jongste aktiwiteit:

in wêreld

gif van wêreld
suurdeeg deur alles
deur liefdes verklarings
oor grense van geloof heen
groei binne vrugbare aardes
van selfsugtigheid en trots
valsheid minus integriteit
stig vure van agterdog
grenslose jaloesie
skindertonge
vlamme
wat my
laat
terugstaan:
nie van
die
wêreld

©Teárlach




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • LT het n geregistreerde lid geword

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak