SEISOENE
SEISOENE Dis lente – tyd van groei, van kind nog wees. Die lug is blou. Jy lag, jy leef. Jy glo: Die lewe’s goed. Die lewe’s mooi. Dan somer – dae wat sonnig skyn. Die somer is so warm en die lewe is so koud. Jou sorge druk jou neer: Ondraaglik’ las. Die lewe’s hard. […]
Cupido-dans
die bye zoem by die oorhangkrans obseen om jou blom hul Cupido-dans met die windjie draend jou vel se geur verbloemd in die passie van jou fleur o ek smág die by wat na jou toe kom om nektar te suig my oopvoublom om saam met jou die nag deur te fees met wat net […]
Sal jy my onthou?
As ek eendag, hierdie wêreld moet verlaat. Sal jy my onthou? My nog in jou hart hoor praat, sal jy onthou van al die lag? Herrineringe saam met jou, daarvan sal jy baie onthou. Gaan jy aanbeweeg en na nuwe liefde soek? Of net treur, ons herrineringe skryf in ‘n boek? Sal jy my onthou, […]
By Potberg het ‘n Elandkoei gevrek
tussen die vaal en grys van rotse in skeure vasgevang teen die helling van die berg al langs die skuinste van die hang – dis daar waar Leucadendrons groei en Mimetes blaar in pienk-rooi bloei en hoog aloor in sirkelvlug op wind wat stroom en warm lug sal witrûe ewig swewedans bo die steiltes daar […]
Fonoloog
Ek hoor ou aksente in jou nuwe sinne en aarsel se akuut is skuins en diep Subteks lê onderstebo in klem se kommas en diksie hinner my aan die her van agterste voor Karet semanties ons sin-ergie wat my laat stop by die punt.
Staar
Ek kyk na jou en onthou hoe ek my hart heel in jou keel gesit het en die knop in myne net half gesluk het ( inspirasie : http://30-years.dailymegabyte.com/ex-lovers-meet-each-other-after-30-years/)
Woorlig
Ek tas rond in die donker van my kop en soek bond woorde vaal, blink gepak in kort sinne van my taal Oomblik lig Gryp! Gedig
Nuwe dag, nuwe asem, ‘n groot Geskenk.
Soos die son opkom en ons weer geseën word met ‘n nuwe dag, kan ons dankbaar wees want ons ontvang ‘n groot geskenk. Ons het weer die kans gekry om saam te speel, en te lag, God het elke dag ‘n engeltjie nodig, ons moet mekaar altyd waardeer, dis vir jul ‘n goeie wenk. Vanmiddag […]
DIE WINKENDE DOOD HFSTK 10
Sylvia is die een wat haar liggaam later ontdek toe die Nigeriër haar stuur om te kyk waar sy bly. Sy storm gillend die kroeg in en moet die Nigeriër haar twee stewige klappe gee om haar tot bedaring te bring sodat sy hom kan vertel wat aan die gang is. Histeries van skok vertel […]
Drie silwer bangles
Al het ons nooit gepraat nie, het ons vir mekaar gekyk – en in jou brief met drie silwer bangles vra jy toe om met my te kys – en al was jou hare altyd ongekam en jou bynaam Bospatrys, het my hartjie tog ja gesê maar moes my sussie dit skryf – ( want […]