Die DAME SHONAGON se KOPKUSSINGBOEK
Die Dame Shonagon se Kopkussingboek Die Keiser het die Keiserin in haar kamervlug besoek, en sy diener het agter hom aan ‘n stapel papier gedra. Dit was ‘n swaar las en het bestaan uit ‘n pak vars nuwe bloeiselwit papier wat ‘n ambassadeur hom as aantreegeskenk gebring het. „Majesteit,” het hy gesê, „Skattie, ek het […]
Engel langs my
Ek is nou vuisvoos huis-voos. Moeg gesoek na ‘n spreekwoordelike holte vir ons voet. Soos alle ouer mense is dit nodig dat ons afskaal en dit beteken natuurlik kleiner gaan. Ongelukkig kan Manlief en ek nie te klein gaan nie want ons moet steeds ons gestremde seun wat afhanklik is van ons versorg. Verder moet […]
My vriend, Fanie
Daar word tereg gesê dat ’n mens nie jou familie kan kies nie, maar jou vriende is jou eie keuse. Daarom is vriende so kosbaar, veral die wat by jou staan in tye van nood. Ek, Ragel, dink hard en diep. Ek doen vryskut werk vir ‘n plaaslike aanlyn koerant en hierdie week se tema […]
Oppergesag
‘Ek wil nie aanbid word nie…’ fluister die jong vrou aan die hoof van die tafel terwyl sy na haar weerkaatsing in die glimmende hout staar. ‘Ek wil verskrik!’ Wind ruis deur die vertrek en waai al die geskenke weg. Almal sit regop; niemand durf na haar kyk nie. Alhoewel hulle haar bemin omdat sy […]
ENGELE OP MY PAD-MY LIEFDESENGEL
Dit was seker so vyf jaar terug toe ek die aand met my vakansie langs die strand gaan stap het. Die son het net onder die horison begin verdwyn en die laaste strale het die wolke rooi getint. Saam met die dreunende branders en wit skuimperd golwe wat strand toe jaag was dit die volmaakte […]
RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 14
1975 raak n moeilike jaar op die Bloemfontein lyn soos werkspanne deur die dag besettings neem op die lyne om die maspale op te rig vir die elektriese drade. Dan moet die treine staan tot die besettings opgehef is en begin Bloemfontein ritte lang ritte word. Die gevolg is dat bedryf die diens so probeer […]
Wie gee jou die reg?
Die son kom traag op. Stadig en moeg asof hy saam met ons die lang harde nag deurgemaak het. Meskien as die son tog by ons was, in plaas van die volmaan, sou dinge baie anders uitgedraai het. Baie boosheid gebeur mos as dit donker is, want skelms is versigtig vir die lig. Soos vampiere. […]
NA DIE MOORD
Na die MOORD In die groot sitkamer van die herehuis op die landgoed Beatitúde kom die gesinslede stadig, een na die ander, ingedrentel, sommige ontspand, sommige senuweeagtig. Die inspekteur staan in die dubbelglasdeur en kyk oor die teras op die goudrooie landskap uit. Hy geniet die vars môrelug op hierdie stralende Herfssondag. Momenteel lyk alles […]
RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 13
Die loodsvoorman het gesorg dat Tiny die mooiste van die 15Fs kry toe 3205 onttrek is. Alhoewel Tiny in die begin gewonder het of dit die moeite werd sal wees om weer soveel moeite en aandag aan sy nuwe lokomotief te gee was dit seker maar die ou skoling wat na vore gekom het. Hy […]
RIDDERS VAN DIE YSTERPAD HOOFSTUK 12
Kroonstad stasie was, soos al die ander groot stasies, n stasie met n eie unieke atmosfeer. Met tot 22 passasierstreine per dag was dit met passasierstreintye, n besige plek met mense wat kom en gaan. Om in hierdie passasiers se behoeftes te voldoen was daar n stasiekafee waar die heerlikste koffie en ligte etes kon […]