‘n Brief aan jou
Hoe begin die belangrike briefskrywers ‘n brief as hulle nie weet aan wie om dit te rig nie? AAN WIE DIT MAG AANGAAN Nou, daar het jy dit! Hierdie brief kan dan selfs vir jou ook wees, nie waar nie? Maar ha-a, ek wil nie ‘n brief wat ek vir jou skryf, so amptelik begin […]
Splinter drome
Dit is reeds laatmiddag toe Bianca die sportveld verlaat, sy oefen elke middag na skool tennis. Haar mikpunt is om na matriek ‘n beurs te kry en dan oorsee verder te gaan studeer. Intussen oefen sy hard vir haar skool se eerste span, die Gautengse kampioenskappe is om die draai. Sy het al verskeie toernooie […]
Silwer Reën
Vanoggend toe ek by jou ry en dit begin so sag-reën wens ek, ek kon nog langer bly die tyd gaan net te gou verby Die ure was sag en die maan geel, soos ‘n sagte blom volmaak getooi in silwer’nag Die sagte klanke die ritme, en atmosfeer… voel ek hoe jou arm sag om […]
Antie Koot in die hof
‘Antie Koot hof toe’ basuin die plaaslike koerant van Dinsdag af al, op die voorblad nogal. Peste. Antie Koot wou nog altyd in die Koffiefontein koerant wees, maar nie vir dít nie. Sy word uitgekryt as ‘n krimineel. Die koerantmense weet nie hoe sy voel nie, gee ook nie om nie. Sy weet wel dat […]
SKAAKMAT
SKAAKMAT Die Dame het die Koning onttroon van hom minagtend haar pion gemaak strategies buit sy haar stukke in tydbeheer van sluwe middelspel nukke met trane en verwyte skuif sy in magspel die pion tot geïsoleerde menswees verward en gekniehalter op ‘n pioneiland van kragspel Juig sy oor haar eie kroning verhewe bo die gevalle […]
Tant Kotie van Koffiefontein
TANT KOTIE VAN KOFFIEFONTEIN In ‘n dorpie, soos die van ons, bly daar ‘n verskeidenheid van rare en unieke karakters. Tant Kotie het erg gebrei (of is dit ‘gebgei?’) Jong, en as sy met haar arms, so dik soos boomstompe, en hande in die sye gaan staan het…wel, dan het ‘n mens nie geweet of […]
DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 13
Kas en Alwyn is baie verbaas toe hulle by Moshongi se bed kom en n korrektiewe beampte saam met die konstabel wat hom bewaak by Moshongi aantref. Die korrektiewe beampte verduidelik vinnig dat Moshongi se parool nou ingetrek is en dat hy ook nou by moet wees. Alwyn en Kas kry elkeen n stoel en […]
Plastiek Woorde (565)
Koffiefontein is een van daardie dorpies waar jy elke soort onder die son vind. Tante Kotie weet dit alte goed. Party noem haar dan “Antie” of “Antie Koot” of sommer “Antie Koot van Koffiefontein”. Sy verkies Tante Kotie – dit klink net meer opgevoed. Aai, maar dis die kinders wat haar “Antie” noem wat haar […]
DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 12
Die eerste ligpunt kom van luitenant Tau af: “Ek het Moshongi se adres by korrektiewe dienste gekry asook die naam van sy korrektiewe beampte. Volgens die korrektiewe beampte mag hy glad nie die huis na ure verlaat nie en word sy bewegings beperk tot sy huis en tot sy sogenaamde “tuck shop” wat hy bedryf. […]