DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 9
Woensdag oggend besluit kolonel le Grnge om sersant Mofokeng ook op die saak te sit na n vergadering. Sy eerste plig sal wees om Molatsi se broer te gaan optel en in te bring vir ondervraging. “Arresteer hom vir minagting van die hof sersant. Dit gee ons darem n rukkie kans om hom aan te […]
Klong (Hoofstuk Sewe) ©Eduard Smith
Hannetjie het weggestap en in die tuin verdwyn. “Ek weet jy het gejok voor die tannie…dankie daarvoor.” Maarten haal sy bril af en vryf sy oë. “Jy kan dit nie doen nie Francois.” Annemarie praat skaars hoorbaar. “Wat? Voorgee dat dit my kind is? Waarom nie?” Annemarie vat sy hand oor die tafel. “Jy kan […]
Klong (Hoofstuk Ses) ©Eduard Smith
(Twaalf jaar gelede) Die motor luier by die verkeerslig. Die rooi lig is hipnoties net soos die stilte in die motor, wat soos ‘n barensstomheid hang. Francois se kneukels vorm wit om die stuurwiel terwyl Annemarie nikssiende op haar foonskerm staar. Francois praat eerste. Sy stem is skor. “Wil jy hê ek moet saam jou […]
Erfgeld
“Jy weet erfgeld is swerf geld?” Ek lag uit my maag uit: “Ja, glo my in hierdie model T Ford gaan ek swerf, ek sal nooit weer die strate van Upington op ‘n donkiekar ry nie.” Pietman was heel verbaas toe ek die donkiekar vir hom as geskenk gee. “Nee, mevrou hoe dan nou?” was […]
Die Boontjiesop geskenk
As daar nou ‘n substans op hierdie pragtige blou planeet is wat met meer humor bespreek word as Boontjiesop wil ek dit graag hoor. Dit word nie verniet in sekere kulture beskryf as musikale bone nie. Die stapelvoedsel van menige Afrikaner gesin en die bekostigbare proteïenryke aanvulling vir die gemiddelde siel wat nie finansieel sterk […]
Klong (Hoofstuk Vyf) ©Eduard Smith
Hoofstuk Vyf “Ek wens alles kon anders wees. Ek is werklik jammer. Jy sal my dalk nooit kan vergewe nie, maar ek moet probeer om jou te laat verstaan hoekom ons dinge so gedoen het.” Francois praat terwyl hy die stomp tot voor die kampstoel aantrek. “Luister asseblief. Jy kan al die vrae vra wat […]
Ek ken dit maar net as Fudge
Ek ken dit maar net as “Fudge” Woensdag het die wind lelik baklei met ons en landwyd sy woede en krag behoorlik ten toon gestel. Bome is plek plek omgewaai en ander is kaal uitgetrek en al wat oorgebly het is nou verlepte blare. Vandag … vandag is dit stil. Die wind het weer vrede […]
Klong (hoofstuk Vier) ©Eduard Smith
Hy sit vir minute stile en staar in die gloed van die vlamme, wat warm teen sy gesig voel. Sy binneste voel soos die kern van die vuur en daar is ‘n mengsel van angstigheid en woede wat soos ‘n sooibrand agter in sy keel vorm. Hy durf nie nou praat nie…hy het reeds té […]
‘n Vrou van formaat
‘n Vrou van formaat Dit is 25 Oktober 1908. Toe ek in my beste uitrusting by Mnr Smith se winkel aankom was daar reeds ‘n groepie mense voor die ingang vergader. My hart klop onstuimig en my hande sweet so effe. Ek verstel die gaas sluiertjie van my modieuse hoedjie so effe en stryk die […]
Swart hings
Swart sê ek jou, pikgitswart soos donkermaan se donkerte. Glimswart soos wat die son oor die rondinge en die kurwes speel. Net die sit was donkerbruin leer; pasgemaak om die ruiter gemak te gee tydens die rit. Hemels! Die verkoopsman, sekerlik ‘n Jood, het my eers ‘n koppie koffie aangebied en my verduidelik van die […]