Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesVerhale – Algemeen(Bladsy 98)

Theuns de Bruin was n Karoo seun wat met die bittere droogte n heenkome op die spoorweë gaan soek het omdat die plaas, daar in Hopetown se wêreld, nie meer vir hulle kon sorg nie. Hy het n kwekelingstasievoorman op Oranje Rvier geword en was sy eerste stasie Belmont stasie toe hy uit die kollege […]

deur eeue is vryheid voor geveg eeue se bloed, smarte en harde werk soos eeue verbysnel word volke vry verval weer in slawebande ewige siklus van stryd wie oorleef daarin slegs dié wat waarlik vry is vry van menslike bande vrymense onder Vader se Hand leeftye gaan verby van verslawing geslagte stoei en stry na […]

14 Februarie 1945. Die tweede wêreld oorlog is besig om ten einde te sleep. Van die Oostekant af is die Russiese magte reeds op die Duitse grens en aan die Westekant is die Gallieerde magte reeds oor die Duitse grens en lê op die walle van die Elbe rivier maar nog skop Duitsland vas in […]

BOBBEJAAN. Rosina is besig om tafel te dek vir ontbyt toe Nico by die eetkamer instap. Terwyl sy besig is, neurie sy ingedagte ‘n tradisionele deuntjie. “Goeie môre, Rosina!” sê Nico agter haar. Sy wip soos sy skrik. “Jô!!”, sê Rosina en sy druk haar hand teen haar bors, “jô-jô, Meneer laat my skrik! Eish!” […]

Dit het na vioolmusiek geklink wat vanuit die solder gekom het net nadat Braam Eksteen die Land-Rover se masjien voor die ou opstal afgeskakel het. Feitlik dadelik hou die musiek op en na n paar oomblikke verskyn n aantreklike donkerkop met n spierwit rok, soom net bokant die knie, en n viool in die hand […]

Dora* se mooiste dag Dora wag tussen die ander mense. Sy wil hier wees wanneer hulle aankom. Blykbaar is hulle op pad. Haar ma se woorde van ’n paar dae gelede draal in haar gedagtes: “Jy moet vrede maak met jou lot, Dora. Daar is niks aan te doen nie want geeneen se raad het […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed