Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesVerhale – Algemeen(Bladsy 99)

HOOFSTUK 24 Die tweede helfte van 1967 raak n tyd van stille afwagting na al die woelinge van die eerste helfte van die jaar. Ronel se tweede enetjie word gebore maar maak klein Dirk Struwig ook sy opwagting Julie maand. Met die elektrifikasie van die Kroonstad Harrismith lyn word fluks gevorder maar raak die rooster […]

Gee my jou hand Jan-Hendrik maak sy oë stadig oop. Die aanbreek van die nuwe dag wys teen die gordyne in die kamer. In die skemer sien hy die vae lyne van die skildery teen die muur; die spieëltafel in die oorkantste hoek. Hy sien die blomme in die vaas wat sy skoondogter gister op […]

“Jislaaik, het oupa daai drie gesien, vandag is ons op ‘n ‘winning streak’,” verbreek Hansie die stilte en Oupa kyk hom kwaai aan. Van pure opgewondenheid was die manne amper op aandag, asems opgehou en net ‘n sweempie van opgewondenheid. Lyk nie asof dit baie goed gaan met die spel nie dink Anna wanneer sy […]

Sondagmiddae saam met Pa en Ma – deur Stephan Uys Wat is nou lekkerder as om op ʼn Sondagmiddag na kerk by Pa en Ma te gaan kuier? Voor die orrelpypies ons lewe oorvol kom maak het, was Sondagmiddae gedeel tussen ons liefdesnessie en my ouers se huis. Na die eerste doekvuilmaker se geboorte het […]

Varinggroen oë Hy kyk in haar oë. Groen soos varingblare, met die mooiste ooghare daarom. Lang, donker wimpers wat by haar donker hare inskakeer. ‘Sy gaan nooit grimering nodig hê om te sien waar haar gesig is nie,’ dink hy. “Oom?” Haar stem laat hom besef dat haar trane baie naby is. “Kan ek jou […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed