Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesArtikels(Bladsy 23)

Sondag 13 November is dit weer poppiedag. Dit is die dag wat wêreldwyd gehou word ter herdenking van die gesneuwelde soldate in die eerste en tweede wêreldoorlog asook die oorloë daarna waaraan die betrokke lande deel geneem het. In Suid-Afrika word sy gesneuweldes in hierde twee wêreld oorloë, die Koreaanse oorlog asook die bosoorlog gedenk. […]

Die oomblik van waarheid het aangebreek, sekere dele van Kroonstad se krane het opgedroog en dit terwyl ander gedeeltes van die dorp nog water het. Die vraag is hoe gebeur dit dat die meer gegoede woonbuurtes nog steeds water het en minder gegoede woonbuurtes geen water het nie. Verskonings is daar soos dat sekere gedeeltes […]

Vanjaar, op 6 Junie, is die twee en sewentigste herdenking van operasie Overlord, die Gallieerde inval in Duits besette Europa gedurende die tweede wêreld-oorlog op 6 Junie 1944. Operase Overlord was die grootste militêre operasie in die geskiedenis van die mensdom. Een van die doelwitte was om Duits besette Europa van die tirannie van Adolf […]

Winter is voor die deur, en soos gebruiklik is dit sop en snysels, warm komberse en ‘n kaggelvuur, vir sommige heerlike likeur of ‘n stomende koppie koffie. Die herinneringe aan kindertyd tydens winter is altyd ‘n nostalgiese affêre, en tog vergelyk so baie digters die afvalligheid van liefde met winter. Dit is ‘n seisoen sonder […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed