Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 27)

Verbode Vrugte Deur Ryno du Plessis In die paradys wil ons woon, ’n lewe skoon. Sondes baan ons weg, ons probeer dit goed verberg. Ons vergeet die dag toe God Hom vererg. Die boom van goed en kwaad, eet ons elke dag met soveel smaak. Geen wonder dit voel of God ons verlaat. © Ryno […]

Oupa Deur: Ryno du Plessis Op die stoep, koffie in die hand, daar agter die berg se rant. Oupa het gebly, op ’n plasie, tog so vry, daar waar sy siel vrede kon kry. Goed het hy my geleer: “My kind, God is altyd in beheer.” Jy moet die lewe waardeer, jy kry hom net […]

wat op aandag kon staan “op vaderlandsgrond, sy hartsgebied?” wat ’n vlag kon hys met ’n vallende traan; en uit volle bors ’n Stem kon sing. Waar is my “Afrikanervolk van durf en daad”; waar is my regering wat sy stand kon staan en korrupsie kon verslaan? ’n regering met ’n oog wat deur leuens […]

Vrees Deur Ryno du Plessis My lewe neem ek in eie beheer, selfs al het ek na U gekeer. Soos Jona moes wegkeer, probeer ek my nie aan U opdrag steur. In ’n donker wêreld vind ek my, Here, hier is dit bitter seer. In die vis was Jona gekeer, drie dae wat hy moes […]

Kruispad Deur: Ryno du Plessis Soveel keer staan ek weer by ’n bekende, onbekende kruispad. Watter kant moet ek kies? Hoe vermy ek nog verlies? Reguit deur—ons verstaan nie, maar Moses vertel van ’n see so diep: U het ’n pad geskep. Angs en kommer laat ons wonder, soos die soldate van Farao. Leer ons […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed