Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesGedigte(Bladsy 989)

Vergifnis ( Gandhi—The weak can never forgive, forgiveness is the attribute of the strong) Daar is geen volkome vergifnis op aarde te vinde nie want die gif in die middelste lettergreep bly steeds vassteek in jou gekweste gemoed en geheue daarom lui die ou gesegde ek vergewe maar vergeet nooit want niks kan die gif […]

Hy begin daar in die verste hoekie die wind sleep moeisaam soos ‘n gevangene sy kettingbal op die sypaadjie na my toe af. Hy soek skoor by elke parkeermeter kielie elke motor dat sy bakwerk waggel-waggel skater van die lag en sleep dan moeisaam al met die sypaadjie langs na my toe af. Skielik pluk […]

Kan ek jou vra om jou woorde te leen? Vergeet het gekom en het oorgeneem, my gelaat sonder woorde en so alleen, ek wil so graag vergeet sy mag ontneem. Wanneer die voëls in die hemele sing wil ek my gevoelens aan jou vertoon, maar vergeet bly my woorde verdring, ek weet ek is besig […]

Daar is sonskyn in jou glimlag maar stormweer in jou hart Versigtig voet vir voetjie loop ek oor jou woestyn se dorre spore in die warm sand En oud verroes in gister se tas versplinter eensaam en verkletter in geen saam Verbrokkel verkletter versplinter mistroostig in die skemering en wag in afwagting vir die opkoms […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed