Jongste aktiwiteit:

Lede bydraesMusiek & Liriek(Bladsy 7)

WINTERLIEFDE vers1 winterliefde sny reg deur my in my gedagtes hier langs my sy jy is oppad na die lughawe het jou kom haal op die lughawe  vers 2 winterliefde sny reg deur my in my gedagtes hier langs my sy  eensaam hier op die hout bankie met my warm stomende drankie Koor: die vliegtuig […]

JY MAAL IN MY GEDAGTES Jy maal in my gedagtes rond jy lig my voete van die grond soen my sagkens op my mond draai my saam in my wêreld rond jy maal in my gedagtes rond ons kaalvoet in die sagte grond ons voete sweef oor die grond liefde dwaal in gedagtes rond ek […]

1. Ken jy die land waar die springbokram pronk En ook die klank waar die watereend honk Savannah buffels op vlaktes wei En roofdier prooi na slagting lei. 2. Die land waar aasvoëls op bergkranse broei En uitstreep gwano hul nes verklaar Waar geelhout hoog teen die berge groei Die luiperd sy woede ontlaai. Koor […]

laeveld troebadoer laeveld troebadoer jy met martini-henry se roer is mos voorslag-jagter en ‘n boer velskoen troebadoer velskoen troebadoer galop deur mopanieveld so ruig rooibokram agterop saal getuig vader troebadoer vader troebadoer help nou seun lig hom af hang hom op hak sy skene vas teen vloer sy kop seuntjie troebadoer seuntjie troebadoer slyp lem […]

boereseun van die berge van stoere boere bloed aan my vaderland getrou bly ek tot ek moet sterwe geen prinse van nêrens af of konings van verre buig ek my knieë voor gasvry en beleefd is ek wel godsvresend lewe ons saam ons geloof altyd sterk daarom bly ons altyd so getrou aan ons hemel […]

my nooi Karin van die hoëveld boveld meisie van verlangevlei vaalhaarnooi – blouoognooi tintelende wange perskerooi hoëveld-nooi boveld-nooi hartjie o so mooi plaasnooi met handjies fyn en fraai draai die naald flink deur kant en breiwerk krale – stringe – kaartjies niks bly skeef as haar hand daardeur weef hoëveld-nooi boveld-nooi hartjie o so mooi […]

1ste Vers eendag was daar ‘n seuntjie gebore Sy gesiggie geraam in helder skyn gesoek deur konings en gehore moeder-liefde in ‘n krippie klein oomblik se nederige gebeure tog eeue later steeds weergalm in sondaars-harte wat steeds verbeur hul redding ‘n tinger groen grashalm Refrein Halleluja die Koning kom Halleluja ons wag op Hom Halleluja […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed