Die plek waar tyd stil kan staan
Die plek waar tyd stil kan staan Moeg geroei, geanker, lê my skuit op die dooie see. Kan ek hier gister se sand afvee? Drome deur die woestynwind verwaai, branders het hierdie skuit na alle rigtings laat draai. Is hierdie die plek waar tyd net vir ‘n rukkie stil sal staan? […]
Een dollar per jaar
1978 “Lee?” Mary trek die voorste pante van haar kamerjas oormekaar en knoop die materiaalbelt vas. “Hoekom sit jy hier in die donker?” vra sy verbaas en druk die skakelaar van die leeslamp aan. Lee bly stil; lyk gedaan. Dan antwoord hy met ‘n skor stem: “Ek moes vandag vir my beste vriend vertel dat […]
Nog ñ Engel het ons verlaat
Nog ‘n Engel het ons verlaat Goue stem, enig in haar soort. Kon sy almal se harte roof met mooi musiek en ‘n boodskap om oor na te dink. Elke lied, se woorde en boodskap, kon jy voel. ‘n Hart van goud en ‘n goeie resep om jou drome te gaan haal […]
ñ Daizy en grassaad vir ma
‘n Daisy en ‘n grassaad vir Ma Vandat ek haar kan onthou, was dit wat klein is groot vir haar. Goeie tafelmaniere is meer werd as beloftes oor al die mooi. Geld was nog altyd vir haar ‘n groot gevaar. “Dit slaap koud,” kan ek steeds haar woorde onthou. “Jou beste […]
… waar die storms gaan lê (SILWER)
… waar die storms gaan lê herinneringe dwaal in vlakgraf-se-seer want die dood het jou van my weg kom skeur nou bloei my hart op papier – koud – soekend na woorde in die stilte van die woud ek onthou ‘n affodil se geel wat op jou graf pryk (die granietplate was versier in die […]
Maandag heel week lank
Maandag heel week lank Vandag voel soos vakansiewasgoed: opgehoop, en niks kom klaar nie. Die wind waai ook op sy beurt alles deurmekaar. Kan een vakansiedag werklik die res van die dae laat slaap, en vir Maandag die kans gee om die hele week te pronk as baas? Dalk lê […]
Sonde met sy eie streke
Sonde met sy eie streke Elke dag probeer ek weer, net ‘n bietjie beter as gister. Soms dink ek die lewe is om met hakke deur die modder te loop — gly, gly, en skielik steek jy vas. Sonde kom klop aan die deur soos ‘n mooie nooi, totdat die grimering af sou was. Maak […]
Uithou soos ñ vlieg
Uithou soos ‘n vlieg Zzzz, zzzz, zzz… sit, stop en begin dan weer. Klap, klap — dit was mis. Spring die vlieg tot sy volgende voer. Humeur woed op, en vlieg ploeg voort. Handjies saam, kom sit hy maar net weer. Sou die plak hom dalk raak en hy sou slaan, […]