Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1121)

Bleekblou Afrika winter-dae, koue nagte wat skerp sny… deur murg en been, my  laat wakker lê…en bewe, tot net voor die son opkom. Vaal geel grasse, wat saggies roer in die oggend bries. Die flou strale van die vroeë oggendson, wat voel voel vingers uitsteek en roesrooi mopane blare, wat raserig ritsel sonder ophou… die […]

Die son brand vel neer en dors trek lewensvog uit jou siel… Eens bruin soldate klere, swart met sweet bevlek, maar droog, onder ‘n swaar gelaaaide pak Gister was die laaste water, ‘n stink half liter, besmet met ou beespis, gepers uit swart nat modder gegrawe uit ‘n ou vergete watergat… Maar nat Jou sigarette […]

Sy het geslaap, onder ‘n boom vasgevang in ‘n wintersdroom. Dit was ‘n versterde stem, van ver wat bẩẩh-blah-blah soos ‘n bok sonder bler. Sy wou so graag weet hoe om te gister vergeet. Haar hand het sag rond ge-aai; traan-langs geskoppelmaai. Soet het haar siel gebloei asof sy met Goliat stoei. Verwarring het haar […]

VOORWOORD Die Amasone woude beslaan n groot deel van die Noorde van Suid- Amerika en strek oor n gebied van 2.7 miljoen vierkante myl. Dit sluit nege state in naamlik Brasilië, Peru, Colombia, Venezuela, Ecuador, Bolivia, Guyana, Suriname en Frans-Geniua. Die vernaamste stede om die Amazone is Belem, Manaus, Macapa en Iquitos in Peru. Alhoewel […]

Die tyd het aangebreek. Ons moet besluit hoe ons vir Seuna-kind gaan groet. Nie vaarwel nie, maar tot weder siens. Dis hierdie feit, die weersiens, wat my krag gee om soggens op te staan. Dis hierdie feit wat my die krag gee om sy klere te sorteer. Om te hou wat een van ons kan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed