Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1136)

In die son en die wind se gemaal, staan die lande onbewerk en kaal; tussen die massa verdwyn jul taal, geskiedenis gaan homself herhaal. As die son aarde so skroei en brand, met oues van dae kort van verstand, vervaag wysheid, verpand vir ‘n rand; antwoorde is skaars vir jul vaderland. Julle kla, julle sweet […]

Hulle sê ek is mal, Mense soos jy in jou netjiese kerks en werks klere, Perske pienk onder bloesie met ‘n Marilyn Monroe moesie aan die bokant van jou linker nippel net onder jou vlinder tattoo. Hulle sê ek is mal, Mense soos oom Karel en tannie San wat bedroef snags bybel sit en lees […]

deur
vir Gedigte

VERLANGE Plat om my rug tussen roosblare Op die gras le ek na die hemelruim en kyk Probeer die sterre tel die maan hang laag Ek wil my hande uitstrek en aan hom raak So tussen die melkweg heen soek ek na jou Verlang my hart na jou arms om my Ek voel jou hartklop […]

donderweer rammel blitse hou ‘n dodedans slaan en skok my hart vervul met dankbetuiging weer ‘n liglewe in my © Roeline Dodedans het baie betekenisse, een van hulle is dat die dans van die dood laat jou besef hoe broos is jou lewe. Liglewe = afgelei van ligstrale (keer terug na weerligstrale en blitse…)

Dit is heerlike lente, die winter is verby… Waar Lynette de Beer nog warm snoesig in die bed lê wonder sy waarom hierdie liedjie vanoggend deur haar kop gaan. Vir n paar oomblikke luister sy na die gekoer van die tortelduiwe voor in die groot ou jakarandaboom voor haar venster wat afgewissel word met die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed