Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1146)

Ons het die wonderlike nuus met GROOT dankbaarheid gekry dat INK in samewerking met SA Vryskutskrywer  ‘n splinternuwe kompetisie oor die volgende 2 maande van stapel gaan stuur.  Daar is wonderlike pryse op die spel so kom lees saam en word deel asb. Kompetisiereëls 1. Enige ongepubliseerde skrywer wat Afrikaans magtig is mag aan die […]

‘n groot uitdaging vir ons skrywers. Beplan jou storie, vul die Storieplan in en skryf dan jou storie van nie meer as 1,500 woorde nie. Plaas jou storie op www.ink.org.za en stuur dan ‘n e-pos met al jou besonderhede en jou ingevulde plan deur na skryfafrikaans@ink.org.za (Jy kan die vorm oortrek na ‘n word.doc en […]

Balsem my met jou soet soene en stoute hande, Balsem my met jou sagte woorde van asemhaling, Balsem my met jou bybel en Jesus se verhaal, Balsem my tot ‘n god my kom haal. Rein my met jou woorde van rekenskap, Jou bedroefde trane en omhelsing, Jou akute siels vertroosting, Balsem my tot ‘n god […]

deur
vir Gedigte

Aangedrewe tot als, aangetrokke tot almal, Opgesluit tussen mure van vlees, Toegesluit in kastele van idees, Ver versteek tussen berg en dal. Die weermag van my gedagtes patroleer onophoudend die strate deur, Angstig opsoek na die geslepe vyand van rekening en realiteit, Die patriarg sal stilletjies vir hom wag. Die gruwelike draak is grusaam verslaan […]

deur
vir Gedigte
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed