Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1213)

Kriewel klots die branders in jou die getye en volmaan en my koue gulsige verlange om jou siel te verstaan Soos die getye kom dans ons oor die rotse en tuimel in die see en ek hoor hoe die golwe oor my slaan Die hoogwater is onvoorspelbaar dit maak jou onbereikbaar want wanneer jy so […]

dis die sout op haar lippe dis die sout oor haar wang en sewe pelikane wat bo Saldanhabaai hang dis die daisies aan die voet van die grys klipkrans en die witkruisarend wat oor die veld swerfdans dis die wolke in die hemel dis die wit teen die blou en ooievaars wat koers verby Darling […]

Ek wil die geur van ‘n roos ruik dag en nag omring geen fuik die opregtheid van die roos sy blare sal afval ek sal dit opskep in die heerlikste olie omskep ‘n roos is spesiaal al wat dit vra is water so vra ek ook elke dag water lewende water geskenk nie uit ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed