Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1373)

Lag-lag skinder lag verstoot, bebloed stap die Timmerman deur Romeinse kleiteëlpaaie na spykers wat op Golgota lê wag Die uitverkore nasie spoeg en jaag die donkie met uitgedroogde palmblare weg spoeg beledigende woorde dra Jou eie kruis Skarlaken gedrapeerde mensgemaakte soldate jaag die nasie weg van Pontius Pilates Barnabas verkore geen spykers vir sy hand […]

Ons eerste projek Amakeia se wenners: Aangesien ons net in die gedigte afdeling inskrywings ontvang het is die wenners dan as volg: 1. Evelyn van der Merwe met – Ere aan Amakeia 2. Cornien met – Awendster vir Amakeia 3. Heleen Mellet met – Ndiyabulela Enkosi Amakeia Baie geluk aan hierdie 3 digters Inkgroete Anzè

… en die wolke Altocumulus in die hemelblou lug terwyl my hart skree van pyn want jy het my weggegee al weer en my mond glimlag want die wolke is so wit teen die hemelblou lug terwyl ek weet ek moet vandag mos eintlik al beter voel want vandag is die volgende dag na die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed