Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 1380)

Al verdor diep rivierlope en Moeder oseaan verdamp al sak die son skielik in suide woestyne word woeste oases Al draai sonneblomme na die maan en eendaglelies blom deur die jaar al sing seemeeue luidkeels opera as krieke begin in damme baljaar Al vang visvanger gif skerpioene watervalle druis met sitrussap al kuier die valk […]

Dis nou nege jaar terug en dit voel soos gister wat ons by mammie se graf gestaan het. Ek onthou nog hoe ‘n snik deur my hart geruk het toe die mooi kis met jou menswees daarin wegsink in die grond. En ek hoor Juanita du Plessis se stem “Ek is nou in die Hemel” […]

Voorwoord: Die lewe plaas so baie druk op vandag se ouers dat dit onbewustelik oorspoel na die kinders toe – dit is waaroor hierdie gedig gaan Hoekom is Pa vandag so kwaad was dit die mense by die werk of dalk net ek? Hoekom glimlag Pa nie vandag soos gister nie hoekom het Pa daai […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed