Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 179)

  na die Anglo-Boere Oorlog het migrasie van Boere begin eers as krygsgevangenes na Indië later as vlugtelinge na Argentinië het as jong boompies verplant wortels ingeslaan in ander lande met vreemde kulture in die korpus van my gesoek het emigrasie die Boer nie altyd begunstig nie – ontgogeld het baie terug gekeer na hul […]

Wanneer jy die as word van ander se dwaas vuur spoegende seer woorde waai die wind jou rond en smoor jou wyse mond van gewraakte antwoorde dit beskerm jou hart teen vreemdes se swart sinne vol skel wurgkoorde sonder ‘n gesig weerhou hulle die Lig van jou donker self moorde sluit jou luister gang vir […]

Epikuris: Die kuns van plesier en balans. Is dit verkeerd om plesier bo alles te waardeer? In ’n wêreld waar prestasie en produktiwiteit dikwels as die hoogste doel beskou word, is dit ’n vraag wat my gereeld laat nadink. Ek onthou ’n eenvoudige, maar betekenisvolle oomblik – ’n ete waar elke happie soos ’n stukkie […]

  epiek, komedie of tragedie kom verse uit die klip van my drome en gedagtes word dit verpak in nis van bundels waar nog gegis word oor aanbieding van skoonheid, verhewendheid van jambes, trogee, daktilus, anapes en spondee of dit transendeer in gevoel of gewete of jou poësie, jou narratief, jou denkprosesse jou toelaat om […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed