Vroue van formaat
VROUE VAN FORMAAT Marthie Joubert VOORWOORD Ek, Marthie Joubert, besing die moed van my oumagrootjie Magdalena Maartens (nôi Froneman). Die name gebruik in hierdie vertelling is eg, behalwe dié van die hanskakie. Hierdie verhaal is aan my oorvertel deur my moeder en ooms. Ek vertel dit soos ek dit in my verbeelding sien. Ingeweef is […]
Kindertroos (silwer)
Meer as ‘n godsdienstige dissipline of ‘n geestelikheidjie op my kerfstok of ‘n strawwe skoot breingimnastiek wat sê ek’s wel al voel ek siek kom die refrein – moet julle nie kwel nie nie net as ‘n opdrag uit die hoogte terwyl ek spartel in my nood nie net gelaai met groot gesag deur een […]
ONTVOER
ONTVOER! die ware verhaal van Johannes Maartens se ontvoering in Mei 1978 neergepen deur Marthie Swift (Joubert), susterskind van Johannes Maartens ʼn TWEEDE KANS Sondag 14 Mei 1978. Ek sit op die kant van my bed, buk af en knoop my skoene se veters. Foksie kom stertswaaiend van sy slaapkussing om my te groet. […]
Speelmaats (SILWER)
Speelmaats (SILWER) Die Karooson soek skamper na maats wat wil speel want die donker donderwolke het hom dae lank verveel. Kyk, sy strale lok ons skaamskelm na buit’ en die grondpad modder goud voor ons uit. Daar wag ietsie int’ressant om elke draai wat nou skoongewas in sonlig baai. Ek hou jou […]
Glaad 1 deelles (SILWER)
Glaad 1 deelles Jufflou kan my en Lex “nie langel saam vedla nie” (sy’t ons opgebleek, sodat ons haal nie meel pla nie). Ek het pouse vil my maats ve-tel: Mamma’t vil Ouboet tokse “aanlyn bestel”. Hul weet ook ons huis is deulmekaal en die blood was alweel klaal. Hul weet lánkal […]
Die wonder van die lewe.
Die siening van hoe grootmense die wêreld van vandag ervaar kan baie uiteenlopend van aard wees. Faktore wat ‘n rol speel is hul eie persoonlike ervarings, kulturele agtergronde asook die sosio-ekonomiese konteks waarin hulle leef. Vir heelwat mag dit dalk voel dat die wêreld ‘n uiters uitdagende plek is met sy eie probleme terwyl ander […]
KYK TOT IN DIE HEMEL
Ons grootmense is baie keer so besig om groot te wees dat ons meer ongeduld met kinders het as iets anders. Somtyds ruk ‘n kind se onskuld en hoe hulle ‘n situasie beleef die mat onder ons voete uit. Daai ondeunde, liefdevolle ogies wat ook diep in ons harte inkruip sien verby die kwaad van […]
Towersprokies vir Miné Goud 299 woord
“Mamma lees weer vir my die storie van Jasmyn asseblief.” Die klein handjie vou om my pinkie en trek my langs haar op die bed neer. Die sterre wat in haar oë speel hou myne vir ‘n wyle gevange voordat ek die boek versigtig optel. Die gare is al plek-plek los en die bladsye vuilbruin […]
Lekkerland (Silwer)
By die goudpot daar veraan die reënboog se puntwaar drome begin en seerkry is minwil ek my liefde bakhand vir jou bringwant jou hart is my veilige plekjou woorde ‘n sprokiesverhaaljou stil verstaan ‘n wiegelieden in jou nederige mensweesavonture wat winkdeur die oë van die wegkruipkind in mywat hoopvol nog steeds orosuit ‘n bitter beker […]
Op vlerke van verbeelding (Goud)
ek vang my wense kleurvol vas op ‘n spierwit vel papier met reënboogverf en skilderkwas kan ek my wêreld mooi versier… aan die some van my drome fladder piepklein feetjies rond, langs helder waterstome wei eenhorings spekvet gesond; waar dwergies hulle woorde in die towerwoud verloor sodra die wind se fluisterlied hulle hart en siel […]