Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 207)

outomatiese navolging van jou neiging op media dit waarna jy kyk elke dag selfs net elke enkele keer . so verkoop jy jou siel aan die duister magte van moderne tegnologie wat jou belangstellend volg . elke hoekie en draaitjie van jou loer en geniet elke oomblik van luister word verwerk in data . wat […]

wanneer ek kyk na die drome en onbevange vertroue daarin, van ‘n kind huil ek soms lang, druppende binnetrane   jammer-vir-myself trane omdat ek te oud voel om te droom   kwaad-vir-myself trane omdat ek nie my kleindogtertjiedrome probeer vang het voor dit in my grootmenssiel verlore geraak het nie   dankbaar-teenoor-God trane vir die […]

Ek het vir agtien jaar by ‘n kleuterskool gewerk waar ek deurgaans die twee tot vierjariges onderrig het. In elke ouderdomsgroep tref mens spesifieke gedrag en mylpale  aan. Kenmerkende aspekte wat ooreenstem met hoe klein kindertjies die lewe beleef, die lewe benader, die lewe aanpak. Wanneer jy egter daagliks met kleuters werk,  kom jy gou […]

  uit die diepste van donker nag breek die lig van nog ‘n dag elke skroom straaltjie lig vorm sy eie kleur brug . soos drome vervaag wil werklikhede opdaag verdwyn mis van die mistieke in realiteit van harde werklikheid . soos dae verander die weke die nagte vlieg in skadus verby die dreuning van […]

in samekoms neste dreun sing die mense hommel bye om ń sentrale bron vir soetheid in raadsale bou ons met herhaling aan een gedagte gang hexagon was skuilings in eenvormigheid in zoom vergaderings drink ons heuning tee stil vasgevang in donker was kamertjies verseker eie sagte kern die enigste waarde bron terwyl ander soetstrome versuiker

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed