Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 30)

    na alles nog dit ook gesonde nabetragting nie historiese wroeging geen nalatige verwoesting die naboom se melksap brand so verskroei bitter verwyte alles van alles en nog wat, is na alles nog altyd die slegste af – finaal so sonder hoop of geloof sonder hoeksteen sonder toekoms wat is die jeug sonder drome […]

Melodie vir die Maan Deur: Ryno du Plessis Saans, as die maan skuins begin staan, kort voor hy die hemel se hoogtes haal, sing die natuur haar laaste sang soos die dag stilweg weggaan. Voëltjies kom tot rus, dalk maak die nag hulle bang. Dagtake afgehandel, elkeen begin sy eie gang. Skrop solank die nes, […]

‘n Halwe Waarheid Deur: Ryno du Plessis Tussen skuldgevoel en beter lyk word die waarheid met ‘n draai ontduik. Dit is mos nie ‘n leuen nie, net so bietjie by die waarheid geleen. Sou dit jou beter laat voel, of moes ek steun op ‘n leuen? ‘n Leuen bly ver van waar die waarheid heers—twee […]

    verwonderd staan hy op sy spesiale plek, die duin wat uitsig gee oor die diep blou see waar golwe met reëlmaat breek oor sand spierwit strande met spierwit mosselskulpe spelende, draaiende, wit some agterlaat wat vinnig wegsak in die gulsige sand borreltjies van sakkende diertjies wat hul tydelike tuiste daar vind so val […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed