Jongste aktiwiteit:

Lede bydraes(Bladsy 31)

Harte rower Grou grys oë, stem soos water,kan niemand jou blameer. Drie dae oue baard,geskeer inperfekte lyne.Versorgde hare.. Speel jy op elke vrou se hartsnare. Geboude lyf, wat woorde nie kan beskryf. lets gepaard met gode. Trek jy aandag van alle oorde.Vele verlei jy, asems laat snak jy.Die liefde laat wag jy. Rower van harte, […]

waar die nag se stilte dawerend weergalm talm ek by teisterende gedagtes eggo weergalose gisters meedoënloos poog ek sinneloos om te verpoos by herinneringe van verbode geluk   immer smagtend   verbrokkel môres tot poeierfyn hersinskimme vlug vlietende drome voetstoots verslaan deur morele waardes verdoem tot ‘n solo-bestaan   vir ewig hunkerend   waar die […]

    groen blaar die seringboom voete in die sneeu en pers blomme kleure paradys wat sprei oor wit aarde soos groen seringbome met pers blomme so is verlore liefde wat smelt in ‘n verlede met sy skaars onthouwaardige gedagtes wat pers kleur op ‘n sneeu-ouderdom smelt dit weg in lente fleur en son wat […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed