Gedig van n” ou staaltjie
#Brons Gedig van n’ ou staaltjie Gedig van ou staaltjie wat eindig met dankie arm man wat vra vir skoene by iemand sonder voete Trane wat loop oor wange met diep wetende verlange God ons Redder is in beheer vyand kan hom nie keer Sien mense wat net meer ontvang visie om meer bymekaar te […]
Verspeelde kanse.
Verspeelde kanse Pa was skaars sestig toe hy in ‘n asemnood-oomblik aankondig dat die lang bome van die familiebegrafplaas hom roep. Drie maande later het Vader Tyd die streep getrek. Pa se uurglas was onder vol en bo hol. Die skadus van die lang populiere het in donker vingers sy nuutgegroude graf betas en ek […]
Knewel van die Kruger Wildtuin
Knewel van die Kruger Wildtuin Sy hoë voorkop is nat gesweet toe die nagmerrie hom uiteindelik laat los en hy stadig bewus word van die vars oggend lug in sy kamer. Hy skuif sy hand onder sy kopkussing in en vroetel na sy selfoon. Vieruur. Die dag ontwaak. Die skrander Jason Blount is ‘n Wildbewaarder […]
Die plaashek
Die Plaashek Deur: Ryno du Plessis Oom Karools sit op die stoep,sy piepklein huisie gevul met baie liefde. Geldjies maar min, tog het hy sy stukkie aarde bemin. Met ‘n koppie boeretroos, as die son begin laag lê, sê hy: “Kerels, nog ‘n dag het ons gewen.” ‘n Bakwielfiets teen die muur, hy spaar nog […]
Skatkis
Skatkis Deur: Ryno du Plessis Onder die groot houtbed bêre hy sy pennies en ponde. Goud en silwer was sy lewe aan vasgebonde. Elke sent sou hy drie keer draai. ‘n Winskopie maak hom opgewonde. Volgedekte tafels kreun onder kos en drank. Dit wat oorbly, kry sy brak. Onder by die hek sit ‘n boemelaar. […]
Sing of dans die lewe gee ons n kans
Sing of Dans, die Lewe Gee ons ‘n Kans Deur: Ryno du Plessis Hy wat die kitaar wil slaan, kort nog heelwat asem om by hom te kom wat die fluit kan blaas. Tog kan geen asem die klavier laat dans nie. Vinnige vingers kan die viool laat juig. Sonder ritme maak die tamboeryn net […]
Geduld soos skottelgoed
Geduld soos Skottelgoed Deur: Ryno du Plessis Job se geduld is hoe ons van kindsbeen leer. Niks wat hom kon tref het sy geloof gekeer. Eers ‘n koppie, dan ‘n bord. Voor jy kyk word die skottelgoed net meer. Potte staan op aandag, ek wens soms ek kon iemand daarvoor blameer. Die les wat ek […]
Soms is die punt juis nie die punt nie
Soms is die Punt Juis nie die Punt nie Deur: Ryno du Plessis Wat is die punt wat ek moet leer? Wat is die punt wat hier bewys moet word? Wat is jou punt? Moet daar altyd ‘n rede wees vir iets, of ‘n storie agter die storie? Soms is die punt juis dat daar […]
As ek nou jy was
As Ek Nou Jy Was Deur: Ryno du Plessis Jou woorde knou aan my. Elke keer kou ek aan jou sin: “As ek nou jy was…” Ek sou soveel beter wees, as jy net ek kon wees. Gesigte plak ek op om beter te kan wees, maar steeds komj ou woorde: “As ek nou jy […]